Hierdie Aftree eenheid is gerieflik vir die persone wat nog baie rondreis .
Moderne 3 slaapkamer 2 badkamer sit/eetkamer oopplan kombuis aparte stoep met ingeboude braai .
24 h sekuriteit baie wandelpaaie
Pragtige koelte bome baie voels en ons bokke loop voor jou deur.
Jou eie wildskamp om te stap
Al ons fasiliteite tot jou beskikking.